Piekfyn Afrikaans Graad 7 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporere leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat jy opdoen, jou ervaringswereld verryk en jou sodoende deeglik voorberei vir graad 8."