Lief Vir Die Lewe!: Leef Gelukkig, Vervuld en Gesond |
|
Author:
| Osteen, Victoria |
ISBN: | 978-1-306-49279-9 |
Publication Date: | Jan 2012 |
Publisher: | Struik Christian Media
|
Book Format: | Ebook |
List Price: | USD $13.00 |
Book Description:
|
Vicotria Osteen wil jou graag help om n voller, ryker lewe te leef. In Lief vir die Lewe! Wys sy jou dat jy te midde van die rep en roer gelukkig, vervuld en gesond kan leef. Ongeag waar jy jou vandag bevind, jy het die potensiaal om beter verhoudings te he, meer selfvertroue te ontwikkel en hindernisse te oorkom. Lief vir die lewe! Sal jou help om jou lewe vanuit vars, nuwe perspektief te beskou: om verder te kyk as waar jy jou nou bevind en om jou lewe weer lief te he op wyses wat jy...
More DescriptionVicotria Osteen wil jou graag help om n voller, ryker lewe te leef. In Lief vir die Lewe! Wys sy jou dat jy te midde van die rep en roer gelukkig, vervuld en gesond kan leef. Ongeag waar jy jou vandag bevind, jy het die potensiaal om beter verhoudings te he, meer selfvertroue te ontwikkel en hindernisse te oorkom. Lief vir die lewe! Sal jou help om jou lewe vanuit vars, nuwe perspektief te beskou: om verder te kyk as waar jy jou nou bevind en om jou lewe weer lief te he op wyses wat jy nooit gedink moontlik is nie. Ontdek die skatte, gawes en vermoens wat in jou le en wag om tot uiting te kom. Jy kan lief wees vir die lewe!"